Loading...
Tweespoor – Tuis 2018-06-06T14:08:24+00:00

Tweespoor is die stories oor diegene wat my pad in hierdie lewe kruis; dalk diep spore getrap het teen die oewers van my wese of soms selfs vir ‘n ruk saamgereis het. Net soos geharde reisigers die onbekende agterpaaie met sorg karteer, is hierdie eweneens ‘n dokumentering van my tweespoorpad deur die bestemmings en langpaaie van my eie verhaal.

Onlangse artikels

TROU

-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Daar is sekere dinge wat jy eers weet jy gehad het as dit vir altyd weg is. Onskuld is een van daardie dinge, ook die heilige verbintenis van ‘n troubelofte, jonkwees, die fases [...]

DUIWELSKANTOOR

-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Kaapsehoop se grys klippe tussen die syige grasse. Om die wese van wie jy waaragtig is, te kan omskryf met ‘n sin wat begin met ‘Ek is’, is ‘n sinnetjie wat [...]

WYSBEGEERTE

-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Ek stap by Protea Boekwinkel in Burnettstraat in Hatfield in en ek herken hom dadelik. Ouer. Min of meer my ouderdom. Steeds die lang, swart poniestert wat teen sy rug afhang. Ek is [...]

error: Content is protected !!