Eggo is my speletjie. Ek nooi ‘n skrywer om te kyk na ‘n skildery of ‘n prent en, sonder om dit te bespreek en onbewus van hoe die ander die beeld interpreteer, skryf ons elkeen ‘n storie, ‘n gedig, ‘n paragraaf – enigiets wat jou siel uitspoeg – oor daardie prentjie. Net sommer om weer die lekkerte te illustreer van hoe siele verskil en hoe ons die wêreld uniek interpreteer.

error: Content is protected !!